WHAT PEOPLE SAY

PETRO BORCHARD

GEORGE ANGUS

REINHOLDT KUSCHE

REINHOLDT KUSCHE

REINHOLDT KUSCHE

ZORINDA O'NEILL

REINHOLDT KUSCHE

REINHOLDT KUSCHE

"Thank you for making us feel

welcome, for a great lunch and

introducing us to bread baking!"

MARLENE KLINGENBERG

 

"What excited me the most about Jeff's course was that I learnt in detail how to bake those  beautiful,crusty breads, I always admired in the fancy, city bakeries. Now I can bake them myself!"

LZZIE LACK

"Jeff's artisan bread is full of olives and is certainly not that ordinary white loaf. No, it is shaped with love and contains delicate flavours, is soft and just asking to soak up olive oil, hummus, garlicky squid,  freshly chopped chopped chilli, chourico oil.... and more. Our diners at the Bistro in Wakkerstroom love Jeff's bread."

ZORINDA O'NEILL

"What a lovely course! Very informative and interesting. Jeff is a patient instructor and a great cook! (The lunch was soooo yummy!) I'm looking forward to my next one!"

"'n Paar jaar gelede het my seun Colin vir my n brood kursus vir n kers present gegee. Ek was so opgewonde!! Min het ek geweet dit was net die begin van n ongelooflike stokperdjie!! Na n paar jaar het ek drie kursusse gedoen. Ek dink die rede vir die drie kususse is die ingelooflike passie wat Jeff kweek in die kursus. Mens wil net terug gaan vir nog een!! Die kursus het beslis my lewe verander. Dit is in n pragtige omgewing met n fantastiese vibe!!"

ANNALISE ROBERTS

MARIAN ROELAND

"Jeff bied elke kursus baie proffessioneel aan en dit sluit alle bakbenodighede  met n heerlike middagete en wyn in. Ek kan dit ten sterkste aanbeveel want dit is goeie waarde vir geld. Bederf jouself met een of meer van Jeff se vele broodkursusse. Jy sal nie spyt wees nie."

MARTIE UYS

"Beginner bakkers, 
opgewonde oor die begin van die res van ons broodbaklewe... Net steengemaalde broodmeel.. Water.. Sout, suurdeeg, 'leaven" en TYD. Wat n AANGENAME ervaring! ' n Dag van leer, werk, kuier en eet! Jy wil weer en weer en weer gaan leer! Baie dankie Jeff, vir jou geduld en dat jy jou kennis met ons deel."

CARA BRAUCKMANN

"This is not just a place to learn about all the secrets of making great artisan bread but also a place of good company. 

Jeff is a wonderful teacher and you will feel at home as soon as you step into his cozy barn.  Forget about Jamie Oliver's bread recipes, Jeff will show you the ropes."

GERT GROBLER

"Like any aspiring amateur baker, I've read everything Google had to offer on the subject and spent countless hours on YouTube and in the kitchen. I also thought myself a moderately proficient baker - till I met Jeff. 

All great artisans apprentice themselves to a master. Jeff IS a master baker, and a kind one at that. He has the unique ability to effortlessly impart the skills, principles and subtle nuances of bread baking to either groups or individuals from all walks of life.

 

When you step into the antique barn/studio, it feels like you are stepping onto the set of a culinary show.

Jeff's courses are therapeutic and inspiring. The food, beer and conversation is great, and since my first course I can't stomach store-bought bread anymore."

CARIEN SCHOONRAAD

Vir jare was ek bang om brood te bak. Dit was vir my iets wat net die Voortrekkers kon doen en wat my huisvrou ego sou laat plat val. Toe nooi n vriendin my eendag saam na Jeff se kursus. En net daar in n klipstoor op ‘n koue wintersoggnend, oorkom ek nie net my vrees vir brood nie maar word brood een van my beste vriende.

 

Jeff maak dit ongekompliseerd, hy laat jou voel soos die Voortekker vrou wat die nasie met haar brood gaan voed.

 

Nou gaan daar nie n week verby wat ek nie brood bak nie, dis my siels-tyd. Ek dink diep dinge en droom groot drome. Ek weet elke brood wat uit my oond kom het ietsie van my in wat ek vir iemand anders kan gee. Al is dit vir my gesin op ‘n Sondag aand om die kombuistafel voor elkeen in sy rigting vir die week verkeer.

 

Ek wens elke mens hierdie kursus toe. Dit ontspan, ontglip, ontsnap, neem weg en maak vol.

PETRO BORCHARD

"Decent flour, water, salt, yeast .... and patience. That is all it takes.

 

I always loved bread, but thought that bread didn't love me. Like so many others, I believed that I was gluten intolerant. In 2017 I did the Basic Country Loaf course (about 4 - 5 hours) with Jeff and have never bought mass produced or gluten free bread again. I have also never had the horrid side effects of eating shop bread again.

 

The training is hands-on and great fun. The reasons why very little yeast is used and giving the dough time to do it's own thing, comes to life right before your eyes. Tasting the end product is pure joy. 

 

The bread freezes beautifully and involves no kneading, so with almost no effort you can have the best bread available at all times."

ELANDIE DU PLESSIS

"Ek het blindelings my vriend se raad gevolg: "As jy in Suid-Afrika will oorleef, móét jy kan brood bak!" My enigste kennis oor brood, was my ouma se ouvroustories oor brooddeeg (wat Jeff álles verkeerd bewys het).

 

Die eerste dag in Jeff se pragtige stoor, het my lewe verander! Nooit het ek besef dis eintlik só maklik en terapeuties om brood te bak nie. Sedertien hou winkelbrood geen meer bekoring vir my in nie.

 

Jeff se manier van doen,  lewenskennis, broodkennis, humorsin, geduld en rojale manier van onthaal, maak élke kursus ñ onvergeetlike ervaring.

 

Jeff en Sue se passie vir die lewe en Wakkerstroom, is aansteeklik. Só het ons ñ wonderlike bestemming op ons voorstoep ontdek."

INA SCHOLTZ

Wat 'n fantastiese tyd by Jeff Lawrence het ek al gehad. Ek het reeds die baguette, pizza, pita kurses gedoen en onlangs die hot cross buns. 

 

Jeff bied dit baie professioneel aan en stappe is maklik om te volg en te bemeester.

 

Ons het met dit alles saam 'n heerlike middagete met wyn en nagereg geniet.

Die laaste kurses het ons sommer oorgeslaap in Jeff se cottage en Wakkerstroom se winkeltjies die volgende dag gesien.

 

Wat 'n wonderlike naweek was dit nie!

 

Ek kan die brood kurses aanbeveel en weet Jeff gaan jou hele perspektief oor brood verander. 10/10 vir die kurses!

GEORGE ANGUS

"Matilda and I have talked non-stop about bread and how much we enjoyed your course. On so many levels it was a good, wholesome day. Thank you once again for being such an ideal guide through this passage into a new world."

JULIA KUNSTLER

“What a great idea for my Mother’s birthday gift! It was a cold, icy day in Wakkerstroom. We arrived at Jeff's cosy barn - ovens on, flour, water and yeast ready and waiting for us.

Jeff has a comprehensive bread baking booklet for you to follow or just listen to him throughout the day (take it home to carry on the experience). We did the shaping course, which was a basic dough, mixed and left to rise a few times.

 

While waiting for the bread to finish its last rising, we were presented with a delicious lunch of Tandoori chicken, couscous and roasted veg(and a sneaky glass of wine). Laughing and enjoying the atmosphere, we started shaping, from Portuguese, to plaited and oval loaves. We looked like professionals!

 

Thank you Jeff, we will be back to bake the next bread soon.”

GALLERY